Periode/ sisteem |
Epog/ serie |
Tydsnede/ etage |
M. jaar gelede | |
---|---|---|---|---|
Jura | Vroeg | Hettangium | jonger | |
Trias | Laat | Rhaetium | 201,3–208,5 | |
Norium | 208,5–~228 | |||
Karnium | ~228–~235 | |||
Middel | Ladinium | ~235–~242 | ||
Anisium | ~242–247,2 | |||
Vroeg | Olenekium | 247,2–251,2 | ||
Indusium | 251,2–252,2 | |||
Perm | Lopingium | Changhsingium | ouer | |
Die verdeling van die Trias (IKS). |
Die Karnium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Trias (serie/epog Laat Trias). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.
Die tydperk was van sowat 235 tot 228 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Ladinium en gevolg deur die Norium.